HvD CONSULTING
Boekhouerdienste / Accounting Services
HvD CONSULTING
Boekhouerdienste / Accounting Services

BOEKHOUERDIENSTE
• LBS registrasies & betalings
• BTW opgawes en betalings
• Bankstate laai
• Betalings en inkomstes allokeer
• Strokies/Fakture inlees en allokeer
• Ens.
CIPC
• Naam Reservering
• Maatskappy registrasie
• Direkteure en/of adres veranderinge
• Jaargeld betalings
Ens.


CIPC
• Naam Reservering
• Maatskappy registrasie
• Direkteure en/of adres veranderinge
• Jaargeld betalings
Ens.
belangrike datums
- Voorlopige belastingopgawes moet teen 31 Januarie 2021 by SAID ingedien word
- Maatskappye se belasting opgawes moet teen 28 Februarie 2021 by SAID ingedien word
- Voorlopige belasting betaalbaar teen 28 Februarie 2021
- Salarisse se jaarlikse EMP501 rekonsiliasie 202102 en IRP5's moet teen 31 Mei 2021 ingedien word
- Vergoedingskommissaris Fonds se OVV (Opbrengs van Verdienste (ROE's)) betaalbaar 31 Mei 2021
- Voorlopige belastingopgawes vir 202201 ingedien en betaalbaar 31 Augustus 2021
- Salarisse se halfjaarlikse EMP501 rekonsiliasie moet teen 30 Oktober 2021 ingedien word
- Individuele belastingopgawes se indien datum sal aangekondig word